1 – 7 September 2012 is boomplantweek. Dit is die ideale tyd om jou hande in die grond te kry en ‘n inheemse boom te plant. Vanjaar se boomplantweek fokus op die swart wortelboom, die rooi boekenhout en die waterbessie-boom. Julius Kleynhans, AfriForum se Hoof van Omgewingsake vertel meer…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 9:41 — 8.9MB)













