Pelgrimsrus oorwinning: Besigheidseienaar, Johnny Reinders gesels met ons

Pelgrimsrus - Mpumalanga

Dertien besigheidseienaars van Pelgrimsrus in Mpumalanga het ‘n interdik in die Noord Gautengse Hooggeregshof in Pretoria bekom om hulle uitsetting te keer. As dit nie vir hierdie oorwinning was nie, sou hulle hul besighede teen môre moes ontruim. Esmarie Prinsloo gesels met Johnny Reinders, die eienaar van The Vine Restaurant in Pelgrimsrus.

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit