AfriForum het reeds 82 takke regoor die land gevestig. Wat maak die plaaslike strukture so suksesvol? Cobus Bester gesels met Ivan, AfriForum se organiseerder in Mpumalanga, Kwazulu-Natal en die Oos-Kaap hieroor.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 4:29 — 4.1MB)













