Onderhoud: Kallie Kriel praat oor die NDR

Kallie Kriel

AfriForum se Uitvoerende Hoof, Kallie Kriel het verlede week as spreker opgetree by die FW de Klerk Stigting se konferensie waar die uitkoms van die ANC se beleidskonferensie bespreek is. Die tema van sy toespraak was: Is die ANC se NDR ‘n struggle teen Afrikaners? Esmarie Prinsloo gesels met Kallie oor die NDR.

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit