Die ontwikkeling van die platinummyn op die grens van die Pilanesberg Nasionale Park in die Noord-Wes provinsie hou ‘n groot bedreiging vir die natuur en toerisme in die gebied in. AfriForum het ‘n petisie begin om die ontwikkeling te keer. AfriForum se hoof van omgewingsake, Julius Kleynhans, gesels met Deon Strydom van die Pilanesberg Private Lodge in die Black Rhino Nature Reserve. Gaan ondersteun die petisie by www.groenforum.co.za.

Deon Strydom
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 10:31 — 9.6MB)













