
Julius Kleynhans - Hoof van Omgewingsake
Het jy al gewonder wat is die verskil tussen ekologie en ‘n ekosisteem? Julius Kleynhans, AfriForum se Hoof van Omgewingsake gee die antwoord en gesels verder oor alternatiewe vir munisipaliteite se problematiese rioolstelsels.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 5:52 — 5.4MB)













