Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa, is nie van stryk gebring in sy stryd teen die toepassing van die e-tolstelsel in Gauteng nie. Kallie Kriel het ʼn beroep op motoriste gedoen om nie vir e-tol te registreer nie, al het die Grondwethof die interdik teen die toepassing van e-tol opgehef. Esmarie Prinsloo gesels met Wayne Duvenage van Outa…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 3:10 — 2.9MB)














