Mense moedeloos met misdaad…

Drie mense is sedert Vrydagaand in vier misdaadvoorvalle vermoor. Dit sluit twee aanvalle op gesinne in De Deur, Suid van Johannesburg in. En hierdie is net die gevalle wat in die media gedek is. Kan Suid-Afrikaners hulle regtig self beveilig teen misdaad? Esmarie Prinsloo gesels met Ernst Roets hieroor…

 

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit