
Ruan Vermaak van die Hanco Teddiebeer-projek
Ses jaar gelede het ‘n inspirerende 13-jarige leukemie-lyer, Hanco Viljoen 110-duisend teddiebere vir kankerpasiëntjies ingesamel. Hanco is ongelukkig nie meer hier nie, maar hy het ‘n blywende nalatenskap agtergelaat. Ruan Vermaak van die Hanco Teddiebeer-projek vertel meer… Indien jy dié projek wil ondersteun, besoek die Facebook-blad, Hanco’s Teddycare Foundation.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 6:47 — 15.5MB)













