AfriForum het ‘n reuse-sukses in die hof behaal vir Louis Trichardt se water. Werner Human van Hurter Spies Ingelyf, AfriForum se regsverteenwoordigers, verduidelik vir Esmarie Prinsloo wat dié oorwinning vir munisipaliteite landwyd inhou…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 5:13 — 4.8MB)














