Die staking by die Lonmin Marikana-myn het 10 Augustus begin. Daar is egter nog steeds nie lig aan die einde van die tonnel nie. Loononderhandelings is vandag hervat. Esmarie Prinsloo gesels met Gideon du Plessis vir die nuutste verwikkelings…

Gideon du Plessis

Die Marikana Koppie
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 4:00 — 3.7MB)













