Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag

Saterdag, 11 Augustus is Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag! Dit is die sewende jaar wat Vriende van Afrikaans hierdie dag aanbied. Boekwurms kan nie wag om die veldtog as verskoning te gebruik om Saterdag nog ‘n boek te gaan aanskaf nie! Esmarie Prinsloo gesels met Amanda de Stadler van Vriende van Afrikaans.

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit