2013 05 24 – Ditsobotla Munisipaliteit moet 14 dae kennis gee voor afsny van elektrisiteit, sê AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die munisipaliteit in Lichtenburg versoek om elektrisiteitstoevoer binne 12 [...]
2013 05 24 – AfriForum waarsku inwoners teen uitbuiting met laat watermeterlesings
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Middelburg-tak in die Oos-Kaap het die munisipale bestuurder van [...]
2013 05 24 – Hof beveel Matlosana om alternatiewe huisvesting vir onwettige plakkers te bied
Die burgerregte-organisasie AfriForum se uitsettingsaansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof is vandag uitgestel sodat [...]
2013 05 24 – Naledi moet waterbesoedeling voorkom – AfriForum
AfriForum het die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg versoek om die situasie by [...]
2013 05 23 – AfriForum verwelkom watervoorsieningsprogram van R4.3 miljard
AfriForum verwelkom die departement van omgewingsake se interim-watervoorsieningsprogram wat daarop gemik is om [...]
2013 05 23 – AfriForum dien verslag oor konsepbegroting by Kouga-burgemeester in
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Jeffreysbaai het die konsepbegroting van die Kouga [...]
2013 05 23 – AfriForum in Hof vir uitsetting van Klerksdorp plakkers
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan môre in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ʼn hofbevel [...]
2013 05 23 – AfriForum oorweeg regstappe om Springbok uit waterkrisis te red
Daar is al nagenoeg 7 jaar lank probleme met die lewering van water [...]















