
Suzanne Paxton van RSG

Esmarie Prinsloo
Suzanne Paxton is ‘n bekende stem op radiosondergrense. Sy’s bekend vir haar hardwerkendheid en haar borrelende persoonlikheid, en spog met verskeie talente waarvan ons nie bewus is nie. Esmarie Prinsloo vind meer oor hierdie positiewe, dinamiese mens uit…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 9:43 — 8.9MB)













