Ryno Ellis is ‘n joernalis by die Rekord en die Get It!-tydskrif. Hoewel hy aanvanklik teologie wou studeer, het joernalistiek gewen. Hy vertel vir Esmarie Prinsloo van sy twee liefling-honde, sy strewe om digkuns te skryf en sy ander loopbaanplanne…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 10:23 — 9.5MB)














