Joernalis van die Week: Lindi van Rooyen van Farmer’s Weekly

Lindi van Rooyen van die Farmer's Weekly-tydskrif

Lindi van Rooyen skryf al vir byna drie jaar vir die Farmer’s Weekly. Sy’t sopas van ‘n landbou-konferensie in Swede gekom en vertel vir Esmarie Prinsloo van haar besoek. Hoewel sy voorheen vir leefstyl- en reistydskrifte gewerk het, is dit duidelik dat landbou en die boere-gemeenskap haar lewe verryk.

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit