Joernalis van die Week: Karin d’Orville van Fokus op SABC 2

Karin d'Orville van Fokus op SABC 2

Karin d’Orville is ‘n regisseur by Fokus op SABC 2. Al is haar huistaal eintlik Duits, praat en skryf Karin die suiwerste Afrikaans. Behalwe vir die in-diepte stories van hoogstaande gehalte waarvoor sy vir Fokus rondreis, is Karin ook betrokke by ‘n belangrike liefdadigheidsorganisasie, Operation Smile. Karin vertel vir Esmarie Prinsloo meer oor haar liefde vir joernalistiek en mense…

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit