Jeanne-Marie Versluis is ‘n hofverslaggewer en ‘n nagredakteur by Beeld in Pretoria. Jeanne-Marie het al baie groot hofsake gedoen, onder meer die Jurie Els/Robbie Klay-saak, die huurmoordsaak van die Pretoriase ma, Chanelle Henning sy en berei haarself tans voor vir die strafsaak van die Modimolle-monster, Johan Kotze. Esmarie gesels met Jeanne-Marie oor haar werk en haar lewe na werk…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 11:34 — 10.6MB)














