Joernalis van die Week: James Kemp van Radio Pretoria

James Kemp en sy vrou, Karin

James Kemp is alombekend in Afrikaanse kringe en is ’n dinamiese radio-omroeper by Radio Pretoria. Hy is Sondag, 9 September getroud met die liefde van sy lewe, Karin. Esmarie Prinsloo gesels met James oor sy loopbaan en natuurlik ook oor sy groot dag…

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit