
Alani Janeke - Foto: iFlair Photography
Alani Janeke het by Ofm in Bloemfontein as joernalis begin en het Desember 2009 by landbou.com, Landbouweekblad se webtuiste, aangesluit. Esmarie Prinsloo gesels met Alani oor haar liefde vir die landbou en haar toekomsdrome.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 10:40 — 9.8MB)













