Die 26 jongmense wat die land verlede jaar saam met AfriForum Jeug platgetoer het, het teruggekeer met soveel stories om te vertel. Esmarie Prinsloo gesels met Charl Oberholzer, Danie Ungerer en Salet Scheffer oor wat hulle op hierdie geskiedenistoer geleer het.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 11:50 — 16.6MB)














