10 2ND AVENUE BOUTIQUE HOTEL (HOUGHTON)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by 10 2nd Avenue Boutique Hotel. Moenie die hotel skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za



