Die volkslied is perfek nes hy is

Prof. Marinus Wiechers

Popcru het ‘n voorstel gemaak dat die Afrikaanse en Engelse dele uit die volkslied gelaat moet word. Dié voorstel is nie by Cosatu se nasionale kongres bespreek nie, en is na die NUK verwys. Esmarie Prinsloo gesels met professor Marinus Wiechers om uit te vind of so ‘n voorstel deurgevoer kan word…

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit