Skok-onthullings insake die Boeremag-ondersoek wat deur Media24 se ondersoekspan blootgelê is, kan die hele saak van 9 jaar ongedaan maak. Dít, as gevolg van korrupte SAPD-lede wat vir hulleself ʼn toekoms in die polisie wou verseker. Esmarie Prinsloo vind by prokureur, Paul Kruger uit wat die boeremag verdedigingspan se reaksie en plan van aksie op hierdie onthullings is.
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 7:41 — 7.0MB)














