Die Blou Skerpioene het bedrywighede by Exxaro se Leeuwpan-myn by Delmas stopgesit, aangesien hulle glo onwettig vir steenkool in ʼn deel van die pan gemyn het. Julius Kleynhans, AfriForum se hoof van omgewingsake verduidelik waarom panne en vleie so belangrik is vir die natuur…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 4:53 — 4.5MB)














