Bekroonde rillerskrywer, Francois Bloemhof bied skryfkursus aan

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging – die BSV – bied volgende Saterdag, 25 Augustus ‘n slypskool vir ontluikende skrywers in die Rosestad aan. Die bekroonde rillerskrywer, Francois Bloemhof bied vanjaar dié skryfkursus aan en sal diegene wat daarvan droom om ‘n boek die lig te laat sien, met praktiese vaardighede bemagtig. Esmarie Prinsloo gesels met die BSV se Corlietha Swart.

Bekroonde skrywer, Francois Bloemhof

Corlietha Swart, Voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit