Hofstukke is voorberei om die Departement van Openbare Werke te dwing om die museumdorpie, Pelgrimsrus in stand te hou. Besigheidseienaars voel moedeloos, aangesien hulle pleidooie aan die departement op dowe ore val. Ivan Herselman, AfriForum se organiseerder in Mpumalanga gee besonderhede…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 3:50 — 3.5MB)














