AfriForum Kovsies begin petisie teen omstrede eerstejaarsmodule

AfriForum Jeug Kovsies het ‘n petisie begin teen ‘n verpligte eerstejaarsmodule, genaamd UFS101. Dié module, wat by die Universiteit van die Vrystaat, deur die rektor, professor Jonathan Jansen inisieer is, bespreek onder meer geloof, politiek en geskiedenis in die Suid-Afrikaanse konteks. Sekere dele van dié kursus behandel die bestaan van God en die skuld wat blanke jongmense in die land vir apartheid moet dra. Charl Oberholzer, die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug gesels met Anné Calitz van AfriForum Kovsies oor wat studente van alle rasse van hierdie module dink… 

Charl OberholzerAnné Calitz - AfriForum Jeug Kovsies

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit