
- Ian Cameron
150 Studente wag al vir langer as twee jaar vir hulle ambagsertifikate, wat die Dienste-seta moet uitreik. AfriForum Jeug het nou besluit om regstappe te doen, aangesien dit na die enigste manier lyk om die Seta te dwing om hierdie studente se sertifikate uit te reik. Ian Cameron van AfriForum Jeug vertel meer…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 1:30 — 1.4MB)













