
Werner Human
Louis Trichardt in Limpopo sukkel voortdurend met watervoorsiening. AfriForum het hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof geliasseer om die munisipaliteit te dwing om die inwoners van water te voorsien. Sedert Junie vanjaar was die dorp vir 34 dae sonder water. Selfs winkelsentrums moet dan hul toilette sluit, want sonder water kan dit nie spoel nie. Werner Human, AfriForum se regsverteenwoordiger, gee besonderhede…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 4:57 — 4.5MB)













