Aasvoëls regoor Afrika word bedreig

Aasvoëls word in hulle honderde in Afrika vergiftig. Die hoofrede? Omdat aasvoëls stropers se posisie aan bewaringsowerhede verklap. Esmarie Prinsloo gesels met Walter Neser van die Vulpro Aasvoël rehabilitasie- en navorsingsentrum oor die omvang van hierdie skok-tendens…

Vulpro Aasvoël rehabilitasie- en navorsingsentrum

Play

Filiale

  • AfriForum 911
  • AfriForum Jeug
  • BlyNet
  • Helpende Hand
  • Kom Huistoe-Veldtog
  • Placement Partner
  • Sol-Tech
  • Solidariteit