Vrystaat Kragkrisis

Indien u negatief geraak gaan word deur die staking van elektrisiteitsvoorsiening aan u dorp, registreer as inwoner.

Skenk R10 vir ons veldtogte

SMS die woord "FORUM" na 38655

Polisie Magsvergrype

As jy onlangs onregmatig gearresteer, of onder magsvergrype van lede van die SAPD, verkeers- of metropolisie deurgeloop het, deel jou ervarings hier met ons.

  • Skenk R10 vir AfriForum se veldtogte

    SMS die woord “FORUM” na 38655.
  • Polls

    Hoe belangrik is Afrikaans as onderrigtaal vir jou?

    Bekyk die uitslag

    Loading ... Loading ...
  • Gesels saam op Facebook

  • 2010 08 27 – AfriForum ondersteun gemeenskap in plakkersgeding

    image

    Die Wes-Moot-inwonersvereniging, bygestaan deur die burgerregte-inisiatief AfriForum, het vandag ʼn suksesvolle aansoek in die Hooggeregshof gebring om as ʼn party tot ʼn geding rakende die verskuiwing van plakkers toegelaat te word.

    Lees verder »

    2010 08 25 – AfriForum loods wegbly-aksie teen “Tshwane” Skou

    Spotprent - Skou 2010

    AfriForum het uit protes teen die verandering van die Pretoria Skou se naam na die “Tshwane” Skou, ʼn veldtog begin om Pretorianers te oortuig om die “Tshwane” Skou te boikot. As deel van die veldtog het AfriForum reeds begin om pamflette by 220 000 huishoudings in die Pretoria-omgewing te laat aflewer, om die publiek in te lig dat die skou sy rug op Pretoria se naam gekeer het.

    Lees verder »

    2010 08 25 – Boikot skou oor naam – Beeld

    Spotprent - Skou 2010

    Interdik teen oproerige stakers

    Laai die interdik hier af: Afriforum SADTU Order 20 Aug 10

    2010 08 23 – Interdict to shorten leash – Diamond Fields Advertiser

    image

    2010 08 23 – Liggaam wat teen Mugabe beslis in wese ontbind – Beeld

    image

    2010 08 23 – AfriForum vra skole om interdik teen oproerige stakers plaaslik onder polisie se aandag te bring

    Strike Beeld

    [Foto: Beeld]

    AfriForum het ʼn beroep op skole en hospitale gedoen om die interdik wat AfriForum Vrydag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof bekom het – wat oproerige stakers verbied om skole en hospitale te betree en leerders, pasiënte en nie-stakende personeel te intimideer – so gou moontlik onder hulle plaaslike polisie se aandag te bring. Dit sal volgens AfriForum help dat die polisie gereed kan wees om vinnig op te tree, sou die interdik oortree word. Die interdik is beskikbaar by www.afriforum.co.za. AfriForum het ook reeds dié interdik aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se regsafdeling oorhandig.

    Lees verder »

    2010 08 19 – Pretoria Skou

     

    image

    2010 08 22 – Zim-sanksies dalk verslap – Rapport

    image 

    2010 08 22 – Public Protector hits back – Sunday Independent & Sunday Tribune

    image 

    « Vorige ItemsVolgende Items »