Vrystaat Kragkrisis

Indien u negatief geraak gaan word deur die staking van elektrisiteitsvoorsiening aan u dorp, registreer as inwoner.

Polisie Magsvergrype

As jy onlangs onregmatig gearresteer, of onder magsvergrype van lede van die SAPD, verkeers- of metropolisie deurgeloop het, deel jou ervarings hier met ons.

  • Skenk R10 vir AfriForum se veldtogte

    SMS die woord “FORUM” na 38655.
  • Polls

    Behoort SA kettingwinkels in meer as een taal diens te lewer?

    Bekyk die uitslag

    Loading ... Loading ...
  • Gesels saam op Facebook

  • Stemreg van Suid-Afrikaners in die buiteland

    Ek, as Suid-Afrikaanse burger wat in die buiteland woon, eis dat my reg om aan 2009 se nasionale verkiesing in Suid-Afrika deel te neem, soos wat in Artikel 19 van die Suid-Afrikaanse Grondwet gewaarborg word, gerespekteer word, sodat ek in 2009 kan stem.

    Die rede waarom of die tydperk wat ek in die buiteland woon, is nie ter sake nie, aangesien ek ʼn Suid-Afrikaanse burger is en die Grondwet spesifiseer dat dit die enigste voorwaarde vir stemreg is.

    Ek versoek AfriForum om hierdie versoekskrif te gebruik om vir die stemreg van Suid-Afrikaners in die buiteland te beding. Ek versoek ook dat AfriForum my gereeld op hoogte hou van die vordering hiermee.

    Teken die stemreg-petisie
     

    cforms contact form by delicious:days