Vrystaat Kragkrisis

Indien u negatief geraak gaan word deur die staking van elektrisiteitsvoorsiening aan u dorp, registreer as inwoner.

Polisie Magsvergrype

As jy onlangs onregmatig gearresteer, of onder magsvergrype van lede van die SAPD, verkeers- of metropolisie deurgeloop het, deel jou ervarings hier met ons.

  • Skenk R10 vir AfriForum se veldtogte

    SMS die woord “FORUM” na 38655.
  • Polls

    Behoort SA kettingwinkels in meer as een taal diens te lewer?

    Bekyk die uitslag

    Loading ... Loading ...
  • Gesels saam op Facebook

  • 2008 02 07 – Politieke inmenging in sport

    Geagte AfriForum-lid 

    AfriForum het ver gevorder met ons beplanning om ʼn omvattende veldtog te voer teen politieke inmenging in sport en die nuwe vorme van diskriminasie wat toenemend kop uitsteek in die kies van afrigters en spanne.  Dit is veral op skoolvlak waar baie van ons kinders die slagoffers van ideologies gedrewe beleidsrigtings word. 

    Daar verskyn tans ʼn interessante artikel op die internet, wat geldige standpunte teen politieke inmenging in rugby stel.  Benewens die amptelike veldtog wat AfriForum gaan voer, moedig ons graag lede aan om ook in hulle persoonlike hoedanigheid standpunte te stel.  Sou u ook ʼn standpunt wou stel, is die skakel: 

    http://www.thoughtleader.co.za/traps/2008/02/07/south-african-sport-is-racist-and-may-require-sanctions-all-over-again/ 

    AfriForum-groete 

    Kallie Kriel