2010 02 17 – James Kemp oor omgewingsprobleme in die Mookgopong-Munisipaliteit (Naboomspruit en omstreke)
Kliek hier om na die onderhoud te luister:
http://www.monitoringsa.com/PORT/ShowBroadcast.aspx?EntityID=2873457
Inheemse bome in ‘n bewaringsgebied word vernietig omdat die stadsraad nie krag voorsien aan HOP-huise wat daar naby opgerig is nie.
Rioolprobleme.
`n Begraafplaas. Enkele honderd meter van daar is een van Naboom se boorgate.









