Foto's
« Vorige Items2010 06 04 – Nasionale dag van protes – Rekord Oos
Vrydag, 4 Junie, 2010Lees 2010 06 04 Nasionale dag van Protes – Rekord Oos hier
2010 02 17 – James Kemp oor omgewingsprobleme in die Mookgopong-Munisipaliteit (Naboomspruit en omstreke)
Woensdag, 17 Februarie, 2010Kliek hier om na die onderhoud te luister:
http://www.monitoringsa.com/PORT/ShowBroadcast.aspx?EntityID=2873457
Inheemse bome in ‘n bewaringsgebied word vernietig omdat die stadsraad nie krag voorsien aan HOP-huise wat daar naby opgerig is nie.
Rioolprobleme.
`n Begraafplaas. Enkele honderd meter van daar is een van Naboom se boorgate.
AfriForum se Pretoria 154 Afrikaanse Musiekfees – Foto’s Phillip van Zyl
Vrydag, 4 Desember, 2009View Full Album
AfriForum se Pretoria 154 Afrikaanse Musiekfees – Foto’s Mike McLaughlin
Donderdag, 3 Desember, 2009View Full Album
AfriForum se Pretoria 154 Afrikaanse Musiekfees – Foto’s HP van Zyl
Vrydag, 20 November, 2009View Full Album
AfriForum se Pretoria 154 Afrikaanse Musiekfees – Foto’s: Jaco Marais
Vrydag, 20 November, 2009View Full Album
2009 11 14 – Duisende wys hulle steun vir Pretoria se naam by AfriForum-Musiekfees
Saterdag, 14 November, 2009Sowat dertigduisend mense het vandag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om hulle steun vir die behoud van Pretoria se naam te wys. Dié skare het ʼn Afrikaanse musiekfees by dié monument bygewoon, wat deur AfriForum ter viering van Pretoria se 154ste verjaardag en ter behoud van dié stad se naam gereël is.
2009 10 23 – Kallie Kriel bemark die DVD
Vrydag, 23 Oktober, 2009Willie Spies
Donderdag, 23 Julie, 2009Vrydag, 19 Junie, 2009
Pretoria bly Pretoria!
« Vorige Items








