2012 05 24 – AfriForum bring hulde aan slagoffers van plaasmoorde met 1 445 rose; nader die minister van Polisie vir daadwerklike ingryping
AfriForum en AfriForum Jeug het vandag 1 445 geel rose tydens ’n kranslegging [...]
2012 05 24 – Takstigting in Pietersburg
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, spog met 2 000 lede in Limpopo en in Pietersburg [...]
2012 05 23 – Laat hof beslis oor Zuma-skildery
AfriForum het in reaksie op die debakel rondom die omstrede skildery van president [...]
2012 05 21 – Ras, taal en ouers se opleiding bepaal toelating volgens nuwe koshuisplasingsbeleid; AfriForum Jeug maak kapsie by parlementsvergadering
AfriForum Jeug het die afgelope week by die Universiteit van Stellenbosch (US) se [...]
AfriForum in die nuus op 21 Mei 2012
2012 05 21 – Afrikaner summit was hypocrisy – The Star 2012 05 [...]


















